Orania avonture – Zetwee Hattingh

R60.00

Description

Ontmoet vir Lara, Pietman en Kerneels. Hierdie drie is beste maats en het baie avonture in Orania. Maar wanneer hulle n stowwerige ou boek oor kabouters ontdek begin n avontuur waarvan hulle nooit sou kon droom nie. N baie lekker leesboek vir kinders wat hou van avontuur. Koop jou kopie nou by groep7 teen R60. Volg die skakel en kom wees deel van die avontuur.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui