‘n Koue saak – Pieter van Loggerenberg

R120.00

Description

“ʼn Koue Saak en ander verhale” is die debuutbundel van die skrywer Pieter van Loggerenberg. In die heel eerste verhaal skop die leser af met ʼn diepe kyk in die wêreld van ʼn alledaagse speurder wat ʼn dertig jaar oue moord probeer oplos. Dan is daar die verhaal ‘Herontmoeting’ wat gaan oor ʼn jong vrou wat haar ma as kind laas gesien het. Die skrywer skryf ook die storie Heidi, wat gebaseer is op ’n wáre verhaal oor ʼn dogtertjie wat agter in ʼn kar alleen, langverlore se kranse af is. Met 15 van die skrywer se beste kortverhale in die bundel is hierdie bundel beslis een wat op elke persoon se bedkassie behoort te wees vir ʼn lekker leesgenot.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui