Mari se Avonture – Adele Benecke

R120.00

Description

Hierdie  is  ‘n  lekker  voorlees  of  selflees  boekie  vir kinders  tussen  ses  en  tien  jaar  oud.  Veral  vir  kinders  wat  siek  is  en  hospitaal  toe  moet  gaan  kan dit  van  groot  waarde  wees.  Mari  se  avonture  kom  in ‘n  reeks  boeke.  Hou  die  boekrakke  dop  vir  die volgende  avonture. ‘n  Nuwe  opwindende  skrywer  wat  moet  dopgehou word.  Ek  glo  dat  daar  nog  baie  stories  vir  kinders  uit  haar  pen  sal  verskyn.

Elsabe de Beer, Skrywer, oud-onderwyser. 2018

 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui