Koester jou menswees – Driekie Grobler

R120.00

Description

s jy op moedverloor se vlakte? Voel dit of die lewe soms te veel raak en jy nie meer weet watter kant toe nie? Voel jy ‘n mislukking en twyfel in jou eie waarde?
Dan is hierdie boek ‘n moet lees. Dit is propvol inspirasie wat jou sommer weer hoop vir die lewe en vertoue in jouself en jou Skepper sal gee.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui