Kaleidoskoop – SA Skrywers kortverhaalbundel

R180.00

Description

‘n Kaleidoskoop van verskeie kortverhale uit die pen van skrywers van SA Skrywers. Hartseer, grappig, spannend. Lekkerlees vir die leser wat graag met ‘n verskeidenheid verhale ontspan.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui