Die Vlieënde Hysbak – Pieter Saayman

R80.00

Beleef die avonture van Ouma en haar kleinkinders wanneer hulle in die hysbak klim en dit na benede tuimel. In die land van die miere, wurms en skerpioene  moet hulle vir hulle lewens vlug. Ouma se slim planne sorg dat hulle elke keer ontsnap.

Oorlog dreig tussen die miere en wurms. Ouma en haar kleinkinders help die miere om die oorlog te wen, en keer sodoende terug na die aarde.

Description

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui