R100.00
Het jy geweet daar bly kabouters in Laerskool Platkop? As al die kinders huis toe is, kom hulle uit om te speel. Loeloe en Ben is beste maatjies en saam beleef hulle opwindende avonture. Van verf tot skelms vang, hulle staan vir niks terug nie. Kom deel in hulle pret, maar moet vir
niemand vertel as jy hulle sien nie, dis ‘n geheim…
Description