Die hoenderdiewe – Pieter Saayman

R80.00

Description

Wie is die Hoenderdiewe? Groot avonture wag op Ruben en Hester wanneer hulle ontvoer word deur Eig, kaptein van ‘n ruimteskip, wat een aand by die hoenderhokke land en hoenders steel. Op die vreemde planeet, Eggiedop, waar die Eiermense woon, raak hulle bevriend met Kapokkie. Sal hy hulle kan red en help om terug te keer na die Aarde?

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui