Die drie dom hekse van Kwaggafontein – Zetwee Hattingh

R100.00

Kom ervaar die digwêreld deur kinders se oë. Hierdie digbundel bevat hope kindergedigte wat humoristies is van aard, maar daar is ook ‘n paar dieper gedigte vir die volwassenes. Kom lees meer oor die dom hekse van Kwaggafontein, die mieliemonster, familiebaai, tydens eksamen, Spokie le Roux en nog vele meer. Hierdie bundel sal jou vir ure besig hou en jy sal dit baie geniet.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui