Bolmakiesie – Kinderverhale deur SA Skrywers

R100.00

Description

Kinders wat nie lees nie, mis baie in die lewe, lees is die begin van leer. Om te kan leer, moet ‘n kind kan lees en dit geniet, so word leer ook vir hulle lekker. Hier kan hulle lees van kinders en diere wat in soortgelyke situasies as hulle kan beland, daarmee identifiseer en dit sommer net geniet. Ideaal vir voorlees, saamlees en later selflees.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui