R140.00
Description
Op die spoor van die vermeende reeksmoordenaar, die sogenaamde Aardwolf, veg speurder Faber verwoed om die monster vas te trek. Die Karoo kan nooit weer dieselfde wees met die Aardwolf in die omtrek nie. Met sy goeie assistent Fredericks ontvou Faber die tonele en plaas hy stuk vir stuk die legkaart aanmekaar. Jy sal nie hierdie boek neersit nie!