WOENSDAG 9 MEI 2018 MOEDERSDAG UITSENDING 20H00

Ria Fourie gaan die volgende gedigte op Elan Global Radio lees:-

Salvia Ockhuis – Die Moeder
Bernaas Swanepoel – Moedersdag uitdaging
Elsabe de Beer – Moedersdag uitdaging
Gert Jakobs – My eerste liefde
Werner Wehmeyer – Vir jou Moeder
Rieet Bezuidenhout – Liefde vir mamma
Anna Marie Blaauw – Pure liefde
Ruiter Malan – Mammie
Gert Jakobs – Mama
Petrus Visser – Moedersdag
Mariaan Taljaard – Ode aan alle moeders
Evanthe Schurink – Moedertjie
Jurgens David Christie – Iewers erens
Driekie Grobler – Liefde onbeperk
Evanthe Schurink – Liewe Mamma

Ligte kamer Aksie- Riana Barnard Matthee
6 gedigte van haar waarban sy almal self voorlees

Blogs – Travel 4601 – Vakansie herinneringe met Mams
Toortsie – Die dag toe stiefma ma word

Internet Radio Broadcaster | Elanglobalradio
Elanglobalradio is a global Christian internet radio station with a secular approach broadcasting in English and Afrikaans. We brig you gospel music, talk shows and much more.
ELANGLOBALRADIO.COM

Deel goeie nuus

Julle weet almal dat Ria Woensdag aande ons digters en skrywers se werk uitsaai op Elan Global Radio. MAAR sy saai Maandagaande n program uit oor getuienisse, ware lewensverhale met n positiewe uitkoms en goed voel stories. As julle iets het wat julle wil hê die wereld moet weet, sluit by Follow the stars se fb blad aan en plak dit asb daar. Help my om n boodskap van hoop en uitkoms te bring! Dankie julle staatmakers!

Wie is op Woord en Noot die week?

Gedigte en stories wat Dinsdag op Woord en Noot gelees word:

Madre van Tonder – Aan die anderkant
Ian Smit – Eendag
Albert Wee Harmse – Die kers se vlam
Gert Strydom – Ek is na ‘n nuwe lewe opsoek
Maggie – Ek sien, ek weet
Kobus Minnie – Kringloop van die lewe
Werner Wehmeyer- As more kom
Hannes Snyman – Nutteloos
Tharina Schnetler Dippenaar – As
Philip Nel – Verby die seer
Dawid Nel – Groter hoogtes
Zetwee Hattingh – My dogter se oë
Dirk Mostert – Alzheimer
Heinie Swart Scheepers – Traandruppels
Fred Slippers – Pa
Riana Barnard Matthee – Getuig
Desmond Christie- Maandag redding
Stephan Uys – Kom

Aangename Kennis:
Adele Stahnke
Stephan Uys

Verhale:
22 Junie Deon Le Roux
Vreemdeling – Douwlina Du Plessis

www.rainbowgr.com
SIMPLE RADIO toepassing op Playstore en kliek op Rainbow Gospel

Rainbow Gospel Radio

Woord en Noot Dinsdag 12h00-14h00 op Rainbow Gospel Radio:

Madre van Tonder – Vreemde gelowe
Stephan Uys – Do you
Jacolien Odendaal – Its August 1973
Marietjie Uys – God’s goodness
Gert Strydom – I do know
Hannes Snyman – Lentereën
Antoinette Lourens – Prentjies optower
Marcus Peters- Karoodors
Beatrix Hooman – Woude vol woorde
Tharina Schnetler Dippenaar – Wanneer die melkweg
Riana Le Roux – Drenkeling
Ans Botha – Jy weet
Driekie Grobler – Wees sag
Gert Strydom – Noudat ons apart is
Maggie – Het ek maar
Simon Riekert – Hartsee(r)
Riana Barnard Matthee – Kronkelpaaie
Albert Wee Harmse – Merke
Angelique Van Kraayenburg – Dis in jou oë
Theo de Jager – Net myne
Esmarie Friedrichs – My rots
Estella Moutón – Skipbreuk
Retha Kelly- Eindpunt
Barend van Huysen – Been gemaak
Hesti Greyling Gerber – Heer hoe kan dit ek wees
Hannes Snyman – Die hart
Marietjie Uys- Verdwyning
Louisa van Vliet – My droom
Zareth Ciska Geyser – Geanker in Jesus
Des Christie – Saterdag gebed

Daisy – Lee Redèl
Ek is Marieta – Emmse Burger

Aangename kennis:
Christa Roux
Hesti Greyling Gerber

Mission Radio 4 the World
RAINBOWGR.COM

Dinsdag op die radio

Digmaters, Dinsdag lees ek die volgende digters se gedigte oor Aroma/Geure,voor. Ek speel ook van hulle se gunsteling liedjies:

Sonja Brown
Annalize Booysen
Hannes Snyman
Linda du Plesiss
Lilian Jonker
Elna Kruger
Marlize Bezuidenhout Schutte
Salvia Ockhuis
Susan Tiervlei
Marietjie Uys
Hantie de De Beer
Philip Nel

Die volgende “Nuwelinge” se gedigte gaan ook voorgelees word. Dit het niks met die tema te doen nie maar ek wil dit graag lees:
Pierrie du Preez
Albert Wee Harmse
Marcus Jorin Peters
Louisa van Vliet
Gert Strydom
Hestie Greyling
Erika Viljoen
Susanne Pike
Pierre Rossouw
Lilian Venter
Roeline
Pieter Krige
Magda de Magda De Korte

Dan is daar Madre se rubrieke sonder brieke
en twee Basjan stories deur:
Rosalee Meyer en Riana Barnard Matthee

Dinsdag op die radio

Dinsdag 12h00 is tyd vir die Boemelaars op Rainbow Gospel Radio. http://streema.com/radios/RainbowGR of TuneIn radio of op die webwerf: www.rainbowgr.com

Ek lees die volgende skrywers se stories;

Madre se rubrieke sonder brieke se “AS HONDE SOOS BUKSIE STERF….
Douwlina du Plessis – Opdrifsels van die lewe
Hante du Toit – Die Boemelaar
Maritza du Preez – Anderkant vergeet
Sonja Brown – Sarel se laaste fix
Ansie van der Merwe – Ou Sakkie…
Ina Cantoni – Die goue draad
Deidre Kotze BAdenhorst – Boemelaar

‘n Gedig vir die radio

Hi digmaters…die program vir Dinsdag oor Boemelaars is reg vir uitsaai. EK gooi solank die nuwe tema: Skryf vir my n gedig oor die reuk/geur/aroma wat jou na jou goedvoelplaneet toe vat…jy kan n kort verduidelinkie gee. Ek wil asb alles teen Donderdag 16h00 inkry. EPos na woordennoot@gmail.com

Dis Dinsdag 12:00 luister tyd ..kom geniet jou werke saam hier op Rainbow Gospel Radio in Woord en Noot aangebied deur Ria Fourie
Lees meer:
http://www.rainbowgr.com/

Gesels met Annette

Hallo skrywers! Ek werk as verkoopskonsultant vir Sonskyn Radio 100.6fm. Ek gaan ook die ontbyt show op Saterdae oggende doen, 6h tot 9h. Ons is besig om inhoud vir die show te beplan. Deel van die inhoud gaan fokus op boeke en skrywers, bekendstelling en sommer net gesels daaroor.
Ek wonder ook of ons nie moet fokus op die “ouer, vergete” boeke nie. Die mark is groot en ek dink baie goeie boeke en skrywers raak verlore.
Ek skryf ook vir www.tjlevva.com en sal elke week die bekendstelling daar ook doen.
Sou julle dalk belangstel om deel te wees hiervan? Ek dink dat ons boeke en skrywers beslis meer blootstelling nodig het.
Kontak my gerus op 072 085 7922 of e-pos annette@sunshineradio.co.za

Wie is die week op Woord en Noot?

Digmaters.. ek lees more die volgende voor op Woord en Noot Rainbow Gospel Radio :

Soveel seer Marlize Bezuidenhout Schutte
Die lewe in oënskou Zanelle Jordaan
Sy tweede kans Susan Tiervlei
Liefde glo alles Linda du Plessis
Tweede kans Annalize Booysen
Tweede kans Hantie de Beer
Ek soek nog n tweede kans Marlize Bezuidenhout Schutte
Tweede kans Miekie
Jy,,ja jy Linda du Plessis
Tweede kans Adele van Zyl
Alkoholisme Vallei Arts En Crafts
Owerspelige vrou Salome Oppermann
Tweede kans Linda du Plessis
Vergiffenis Ria Fourie
Verlange Marietjie Erasmus
Kanker van die Hart Zanelle Jordaan
Vergiffenis Jacqueline Esterhuyse-Smit
Lovesong Barbara Smit
Vergewe Barbara Smit
Vergiffenis Kobus Minnie
Tweede kans Salvia Ockhuis
Spreek vry Marlize Bezuidenhout Schutte
Vergiffenis Barbara Smit
Te Laat Alethea Jade Sarah Siebrits
Vergiffenis Hantie deBeer
Vergewe my Riana Le Roux
Geen vergiffenis Marlize Bezuidenhout Schutte
Genade Sophia Lessing

Storie: Vergiffenis Hante Du Toit