JIPEEEEEEEEE ek het my boek gekry ….
my hart klop en ek wil huil van trots in myself
dis die lekkerste van lekker gevoel bl 7 …. Amelda Senekal
my eie gedig met my eie pen en my eie woorde
dankie dankie dankie SA digters
Kategorie: SA’s lede presteer
Baie Geluk Sonja
Sonja Brown, baie geluk met jou storie “Seerower in Satyn” in die week se Vrouekeur!! Trots op jou!!
Baie Geluk Douwlina
Wil darem vertel dat daar een van my verhale in die Vrouekeur van die week verskyn.
Baie Geluk Elsabe Welman
Baie Geluk Carina
Vierde plek! Ek is baie trots
http://www.sawriterscollege.co.za/…/2017+SA+Writers+College…
Geluk Annalize Booysen
Hallo almal. Weet nie of ek dit al genoem het of mag noem maar my gedigte is op www.roekeloos.co.za gebubliseer!😀

Baie Geluk aan elkeen
Ons is so trots op ons skrywers. Daar is ‘n hele paar van ons gereelde skrywers wie se stories in Gryskrag se bundel opgeneem is. Baie gleuk, julle!!
Antoinette doen dit weer
Hierdie blad en sy lede kook!!! ‘n Kortverhaal van Antoinette Venter is ook deur Kuiertydskrif aanvaar!!! Baie geluk!!
Baie Geluk Hendie
GROOT NUUS!! Hendie Grobbelaar het nou net gehoor dat Kuier tydskrif ‘n verhaal van haar gekeur het vir plasing! Baie geluk, Hendie!
Ons Stories die week vir Egafrikaans
Riana Barnard Matthee : Die ander vrou
Gert Jakobs : My Oom John
…
Madre Van Tonder : Saterdag in Dischem
Sonja Brown : Dora se lesensie
Baie dankie vir al julle stories en bydrae vir egafrikaans ek waardeer dit. Stuur asb jul stories na Danie vandag hy wag vir dit.
Ek begin weer more kies vir volgende Maandag ek het klaar een so kort nog drie so skryf asblief mense.
Dankie,
Pieter van Loggerenberg