SA Skrywers in Hartlam

HARTLAM is ‘n bundel kortverhale oor die liefde in al sy verskillende gedaantes. Dit is verlede Vrydag deur Tafelberg Uitgewers uitgereik. Skrywers wie se name ek al op hierdie blad raakgelees het, sluit in:
Helene de Kock – Enkel en alleen.
Marianne Venter – Jou ooilam, ma.
Antoinette Venter – Liefdesoffer
Kate Bester – Lewenslank
Salvia Ockhuis – Van Ouma Niggie en van Engele.
VEELS GELUK LIEWE MAATJIES!!!
Baie bekende skrywers is ook in die bundel opgeneem, o.m Martin Steyn, Kerneels Beytenbach, Joan Hambidge, Jaco Jacobs en vele meer.

22489821_1999174170296002_3050937440145682877_n.jpg

Baie Geluk Hendie en Antoinette

Geluk aan Antoinette Venter en Hendie Grobbelaar wat finaliste is in die kompetisie!!

Hier is die 7 finaliste van die skryfkompetisie ‘Vroue wat my inspireer’. Die wenner sal binnekort aangekondig word.

https://l.facebook.com/l.php?u=http%3A%2F%2Fwww.litnet.co.za%2Fvroue-wat-inspireer-vir-vrouedag-2017-kortlys%2F&h=ATOPEiF4bjbc-lwFm59eo6FibM5Lxe51MMgtvMVKhnQZk6hkr0nxXun35q1ioaglTzr-Xz4MVgy-84jKQ6kFGUonZXvTYO6pV6JRAknFZEof1VkBm8rBaFYTRh7TvtZMZ9dWc13RM1IccZlVpKH0-WwJpCEeVCh7Jpu6NQP1ZuN5Inm959ayq4v1ES_GOL_c-m7pyY033MCHZqMmLTKt5Q0cDJIvImqvXv1pKdtJva-17TEk2dVpi1gf4rtkFldDcIecWGN_c7U2Atwlrx_B6ZJItyxMkAA