Wenners REËNBOOGBUNDEL UITDAGING 6: Woede/Aggressie

Uitdaging 6 het puik inskrywings van hoogstaande gehalte gehad.

Baie geluk aan die wenners:

Evanthe Schurink – Raka
Christo Visser – Skil en skend

Die volgende gedigte in die tema word ook in die bundel opgeneem:

Tharina Schnetler Dippenaar – Jou woede verskreeu my gees
Mariaan Taljaard – Politiek
Marthie Botha – Huismoles
Dirkie Burmeister – Stilte na die storm
Elsabe van der Westhuizen – Woede my anker
Floris Van Zyl – Drukkoker
Erna Van der Merwe – Stormwater
Salome Oppermann – Al weer
Jacques Van Zyl – Hoekom

Baie geluk aan almal van julle! Ons sien uit na ‘n PUIK bundel.

Reenboogbundel Uitdaging wenners

A man using a bullhorn to make an announcementAANDAG!!

Wenner van: 🏆🎖🏆

REËNBOOGBUNDEL UITDAGING 1 🌈

Baie dankie aan al die digters wat deelgeneem het!! ‘n Rekordgetal van 45 gedigte is voorgelê en almal was van hoogstaande gehalte! Die wenner, wie se gedig dus heel voor in ons nuwe bundel sal verskyn is:

Uitverkoop – Simon Riekert

Baie geluk Simon! Tweede keer in ‘n ry!

Die volgende gedigte is ook reeds gekeur vir opname in die bundel:

Erna Van der Merwe – Reënboog v emosies
Werner Wehmeyer – Reënboog van emosies
Elsabe van der Westhuizen – Jy, vyand van liefde
Linda du Plessis – Kleurbalonne
Driekie Grobler – Reënboog v emosies
Jacolien Odendaal – Tot in jou oë
Tharina Schnetler Dippenaar – Reënboog v emosies
Riana Barnard Matthee – Ek wens v jou ‘n klerespel
Beatrix Hooman – ‘n Kleuredag ontwaking
Christo Visser – Reënboog van klank
Stephan Uys – (Reënboog v emosies 1)
Sy aan sy

Onthou asb dat jy steeds die gedigte wat jy ingestuur het later kan voorlê vir keuring wanneer die tyd daarvoor aangekondig word!!

Uitdaging 2 = Vrees – is reeds oop vir plasing op die blad.

Ons eerste uitdaging se wenners is gekies

Beach TimeAANDAG: 🎉🎉🎉

Die wenners van die Kaleidoskoop Uitdaging: ʼn Tweede Kans is die volgende skrywers:

Pieter Saayman
Moekie Mouton
Douwlina du Plessis
Lynelle Clark
Riana Barnard.

Baie, baie geluk julle. Julle stories word in ons volgende bundel Kaleidoskoop geplaas mits julle dit laat proeflees by Lynelle Clark teen R50.

Kontak haar by lynelleclark@gmail.com.
Geen stories sal geplaas word in die bundel as dit nie geproeflees is nie.

Die tweede uitdaging  van 10 uitdagings vir die Kaleidoskoop bundel is:

Elke dorp, area of distrik het ‘n legende of storie wat al jare saam kom. Of dit nou op fiksie of waarheid gebaseer is maak nie saak nie. Vertel ons van so ‘n storie in jou area of dorp in 2500 woorde. Sluitingsdatum is die 24 Februarie 2018
Stuur aan lynelleclark@gmail.com en plaas op die blad.

Ons se baie, baie dankie vir al die PUIK inskrywings wat ons ontvang het, die beoordelaars se dit was baie moeilik om te besluit. Baie, baie geluk!

Soos die dobbelsteen val deur Antoinette Venter

Voorblad

Synopsis.

Soos die dobbelsteen val is ‘n kortverhaalbundel met sestien stories in.

Dit handel oor die lief en leed van gewone mense en wat hulle gedoen het met die dobbelsteen wat soms geval het soos wat hy moet – en soms nie.

In ‘Om ‘n skoenlapper te steel.’ ontmoet ons ‘n man wat omtrent enige iets sal doen vir sy sterwende dogtertjie. In ‘Haar verlore seun’ lees ons van ‘n ma wat se hart gebreek is wanneer haar enigste seun verdwyn. Daar is ook meer positiewe verhale. In ‘Van brulpaddas en toiletpapier’ hoor ons hoe ‘n rol toiletpapier die koers van jou lewe kan verander. Verder is daar ook liefdesverhale vir die romantiese siele onder ons.

Koop links:

Die boek is beskikbaar teen R120 excluding VAT by Groep 7

Amazon 

 

Wenners van blitsuitdaging 2: Ek is Marieta

Wenners van blitsuitdaging 2: Ek is Marieta🥂

Ons het ver oor die twintig inskrywings vir die uitdaging ontvang en almal was van uitstaande gehalte, dus was dit baie moeilik vir die beoordelaars om te kies.

Dankie vir al die deelnemers en beoordelaars se harde werk.

Die wenners is as volg:

1. Marlize Venter (Jy wen ń stel sterling silver oorbelle, inbox my asseblief met jou adres. Ek gaan ook vir jou foto’s van vier stelle oorbelle stuur, dan kan jy besluit watter jy graag wil hê.)

2. Stephan Uys, Jy wen ń bundel geskryf deur Werner Whemeyer en Magda de Korte (Inbox asseblief vir my of Werner jou besonderhede.)

3. Jeannetta Swanepoel, jy wen Elsabe de Beer se bundel, inbox asseblief jou besonderhede.

4. Lynelle Engelbrecht Clark en Lee Redèl deel die vierde plek. Lynelle, jy wen Bets Smith se Skrikkelmaan, stuur asb jou besonderhede dat ek kan pos. Lee, jy wen Ilze Beukes se Ondersoek my hart. Stuur asseblief jou besonderhede vir my of ilze .

GEDIGTE GEKEUR VIR ONS SAND-EN-SEE BUNDEL

GEDIGTE GEKEUR VIR ONS SAND-EN-SEE BUNDEL.

Dit is vir ons aangenaam om aan te kondig dat die volgende gedigte in ons tweede digbundel opgeneem gaan word:

Bundeluitdaging 1:
Simon Riekert : Die Ligtoring by Doornbaai
34.829389S/ 20.008911E
Werner Wehmeyer: Ligtoringliefde
Erika Viljoen: Baken van Hoop
Marlize Schutte: Vuurtoring van Hoop
Linda du Plessis: Die Naald
Hannes Snyman: Die man met lighuis-smart
Riana Barnard Matthee: Storm

Bundeluitdaging 2:
Linda du Plessis: Getye

Bundeluitdaging 3:
Driekie Grobler: Seile voor die wind
Ita Froneman: Weskus vissersdag

Bundeluitdaging 4:
Hannes Snyman: Angelica
Linda du Plessis: Die storm in my
Werner Wehmeyer: In die kloue van onthou
Riana Barnard Matthee: Skeepswrak

Bundeluitdaging 5:
Werner Wehmeyer: Versgetye
Roeline v Schalkwyk: Franskraal se baai
Ita Froneman: Blouberg-spore

Bundeluitdaging 6:
Riana Barnard Matthee: See-vakansie

ANDER:
Adele van Zyl: Mooiste stranddorpie/
Somer, see en son
Esther Scheffer: Lappiesbaai
Tharina Dippenaar: See-siele/
Sandduin-liefde
Fred Slippers: Droombankie/
Spore in die sand
Marion Philander: Visserman/ Seegrafte
Antoinette Venter: Koue liefde/
Ons plekkie by die see
Zetwee Hatting: Familiebaai/ Mannaskos
Dirkie Baumeister: Nuwe Begin
Sureen Riekert: Weg
Kobus Minnie: See in jou lewe/
Lewensvaart
Digter Rooibaard: Afri-dite
Erika Viljoen: Bitter berou/ My hart se taal
Simon Riekert: Hartsee(r)/ Seenimf
Louisa van Vliet: Skemeraand-liefde/
Verrassende oomblikke
Lindie van Gass: Avontuur saam met jou/
Onstuimigheid in my hart
Hanlia Dippenaar: Die strand lyk anders/
Ligtoring
Eileen Vorster: Rye spore
Pierre du Preez: Ligtoring op die strand
Christa Roux: Seelied/ Seedroom
Elsabe de Beer: Familie vakansie
Die see
Emmse Burger: Vakansie romanse
Driekie Grobler: Sandkasteel
Linda du Plessis: Die liedjie van die see
Amelda Senekal: Die sand en see sal verstaan
Ronel Dunn: Pret by die see/
Seedanser
Zareth Ciska Geyser: Geanker in Jesus
Sewe Oseane
Marlize Schutte: Eb en vloed/ Spore in die sand
Simoné Schutte: Jou strand se spore
Stephan Uys: ‘n See vakansie
Desember vakansie
Antoinette Lourens: Pret-tyd
Hannes Snyman: Swarthaai
Riana Barnard Matthee: My huisie by die see
Son en see
Johan Roodt: Druppel rooi
Corri Badenhorst: Beminde/ Sielsrotse
Johnel Ras: See-uitstalling
Riana le Roux: Bottelbrief/ Ligtoring
Werner Wehmeyer: Blou-lug-see-dag
Bekend
Ria Fourie: Skepe in die nag
Susan Tiervlei: Hier/ Die waarskuwing
Rosalee Meyer: Magiese minnelied
Marietjie Uys: Op ‘n sandduin
Die snoek loop
Salome Opperman: Seesand/ Seestorms in my
Melinda du Plessis: Skulpies piepklein
Vreugde vind sy
Hantie de Beer: Ons twee en die see
Die see praat
Beatrix Hooman: Gestrand op ‘n eiland
Waters van die see

Baie geluk aan almal! Dit is lekker om die tweede keer hierdie opwindende paadjie saam met julle te stap.
LW: Onthou dat ‘n proefleesfooi van R20@ gedig betaalbaar is voor 10 Nov.
Bankdetails:
Capitec Spaarrek
1518582182
M.A. Le Roux
Takkode 470010
Stuur asb bevestiging van inbetaling na rianaleroux111@gmail.com

WENNER Pretuitdaging 7

AANDAG!! 🐳🎣🐠🐟🐡🐬🐳

WENNER Pretuitdaging 7

“Die groot vis wat weggekom het”

Baie dankie vir 10 uitstekende stories!! Dit was so moeilik om ‘n wenner te kies. Die wenner van die uitdaging is:

Emmse Burger

Baie geluk!

Pieter Van Loggerenberg, ek wonder of al hierdie stories nie ‘n goeie bylaag sal wees vir egAfrikaans nie?? Sal jy asb hier in comments weer Danie se e-posadres plaas sodat almal wat deelgeneem het dit vir hom kan stuur??