Hoekom proeflees?

Liewe SA Skrywers:
Moet ASSEBLIEF nooit weer die waarde van ‘n goeie proefleser onderskat nie!

Ons is ‘n span van 5 proeflesers wat die afgelope week of twee aaneen sit en proeflees aan die stories wat gewen het in ons laaste kompetisie.

Dit behels spelfoute regmaak, sinsbou regmaak, storielyne aanpas indien nodig, leestekens korrigeer. Dit neem ‘n goeie proefleser ten minste twee weke om ‘n roman of bundel deur te werk en dan is dit elke dag, die hele dag vir daardie tydperk!

Daarna gaan dit. in ons geval, na die volgende proefleser om te kontroleer, sodat julle ‘n foutlose boek in die hande kan hou!

Ek bedank die volgende gekwalifiseerde proeflesers wat aan hierdie projek werk!

Bets Koen
Ronel Marè Dunn
Driekie J Grobler
Johan Jansen Skrywer
Elsabe de Beer

Illustreerder – Mariaan Taljaard

Illustrasies vir :

  •  Kinderboek Buiteblaaie
  • Stories op SA Kinderboekskrywers ( facebook )

Ek  lees jou storie op SA Kinderboekskrywers en ontwerp jou  prent  volgens jou  Spesifikasies .

R 50 per illustrasie

Kontak : Mariaan Taljaard

Whatsapp : 065 821 7794

e-pos : esmatal69@gmail.com

Mariaan Taljaard

Juanita Swart – Aanlynpublisering en voorblad ontwerp

Hi almBrief Aan skrywer 2018al, gaan kyk gerus na die skrywers wie ek al gehelp het om hulle boeke aanlyn te publiseer. Ek is nie ‘n uitgewer nie, dus bly die regte altyd die skrywer s’n. Ek bied bloot ‘n admin diens teen ‘n minimale fooi aan. Kontak my gerus indien jy meer inligting wil ontvang by juanitaswartskrywer@gmail.com

https://jswart5.wixsite.com/onlinepublishing/books-already-published/page/1

Ek doen ook voorblad ontwerp teen in minimale fooi.

Kontak my gerus!