Simfonie van die see – bestelkodes

HIER IS DIE BESTELKODES VIR DIE DIGTERS WIE SE GEDIGTE IN DIE “SIMFONIE VAN DIE SEE” VERSKYN. BESTEL DIREK BY GROEP 7 TEEN R60@ BUNDEL EN GEBRUIK JOU KODE.

epos@groep7.co.za

SD 01 – Simon Riekert
SD 02 – Werner Wehmeyer
SD 03 – Erika Viljoen
SD 04 – Marlize Bezuidenhout Schutte
SD 05 – Linda du Plessis
SD 06 – Hannes Snyman
SD 07 – Riana Barnard Matthee
SD 08 – Driekie Grobler
SD 09 – Ita Froneman
SD 10 – Roeline van Schalkwyk
SD 11 – Riana le Roux
SD 12 – Marike Erasmus
SD 13 – Douwlina du Plessis
SD 14 – Ans Botha
SD 15 – Melinda du Plessis
SD 16 – Salome Opperman
SD 17 – Sureen Riekert
SD 18 – Ria Fourie
SD 19 – Rosalee Meyer
SD 20 – Susan Tiervlei
SD 21 – Adele van Zyl
SD 22 – Esther Scheffer
SD 23 – Tharina Schnetler
SD 24 – Fred Slippers
SD 25 – Marion Philander
SD 26 – Antoinette Venter
SD 27 – Dirkie Burmeister
SD 28 – Kobus Minnie
SD 29 – Digter Rooibaard
SD 30 – Louisa van Vliet
SD 31 – Zetwee Hattingh
SD 32 – Hanlia Dippenaar
SD 33 – Eleen van Deventer Vorster
SD 34 – Pierrie du Preez
SD 35 – Christa Roux
SD 36 – Elsabe de Beer
SD 37 – Emmse Burger
SD 38 – Amelda Senekal
SD 39 – Ronel Dunn
SD 40 – Zareth Ciska Geyser
SD 41 – Simone Schutte
SD 42 – Stephan Uys
SD 43 – Antoinette Lourens
SD 44 – Johan Roodt
SD 45 – Lia Kilian
SD 46 – Johnél Ras
SD 47 – Bc Hooman
SD 48 – Hantie de Beer
SD 49 – Lindie van Gass
SD 50 – Pieter van Loggerenberg

Inbox Riana le Roux indien daar enige vrae of probleem is
Ps: lede wat graag wil bestel wie se gedigte nie in die bundel verskyn nie, kan dit deur een van die digters bestel, of self by Groep 7 teen R130 elk. Digters mag ook die bundels dan self verkoop teen R130 elk (vir hul eie wins)

REËNBOOGBUNDEL UITDAGING 9

Tema: HARTSEER

Skryf ‘n gedig van maksimum 16 versreëls met HARTSEER as tema. Plaas dit op die blad onder bg opskrif en saam met foto asb.

Sluitingsdatum: 22 April om 5 uur

Die wenners van UITDAGING 8: Haat en PRETUITDAGING 3 word môre aangekondig.

Foto geleen van www.pxhere.com

 

hartseer

Plagiaatdief slaan toe op digters

canstockphoto7383805

DIE DING VAN PLAGIAAT deur Simon Riekert:

Met volle erkenning aan Litnet (litnet.co.za): Plagiaat, navolging en intertekstualiteit by die vorming van literêre reputasies 2000
Helize van Vuuren
2007-06-13

“Grové se Letterkundige sakwoordeboek vir Afrikaans het miskien die nuttigste en vermaaklikste oorsig oor die begrip:
Plagiaat (Lat. Plagiarus – ’n mensedief; oordragtelik, ’n letterdief):
Letterdiefstal; die bewuste plundering, sonder erkenning, van gedeeltes van iemand se woorde en/of geskrifte en die herpublikasie daarvan as sou dit eie werk wees. Kom in alle eeue, selfs by die grootste kunstenaars voor. Vandag egter strafbaar. Nie altyd maklik om hieroor te oordeel nie. Wanneer die tweede skrywer bv. die oorspronklike uitbrei, ontgin of verwerk, kan daar nie sonder meer van plagiaat gepraat word nie. Vandag word taamlik algemeen besef dat oorspronklikheid ’n relatiewe begrip is. Oscar Wilde het op so ’n aanklag geantwoord “When I see a monstrous tulip with four wonderful petals in someone else’s garden, I am impelled to grow a monstrous tulip with five wonderful petals, but that is no reason why someone should grow a tulip with only three petals” (1988:107).”

Dit is ‘n ernstige saak en SA Skrywers en Digters is baie ernstig hieroor. Ons sal ons lede so ver moontlik beskerm teen hierdie tipe van diefstal. Wees asseblief bedag daarop en maak seker julle is ingelig oor die wette op Kopiereg asook die digitale kopiereg.

Digters wie se werk betrokke is by die plagiaat waarvan ons bewus is
Anzé Bezuidenhout
Francois Meyer
Ita Froneman
Pieter van Rooyen
Riana Le Roux
Elsabe de Beer
Retha Kelly
Albert Wee Harmse (RIV)
Hendry Kortje
Alet Enslin
Driekie Grobler
Magda de Korte
Martie Wessels
Marcus Jorin Peters
Anton Kilian
Shariska Steyn
Werner Wehmeyer
Cassandra Rose
Tharina Schnetler Dippenaar.

Vul aan as julle ook onder hierdie ding deurgeloop het