Kunsmark in Oktober

Alle skrywers. Ons het ‘n kunsmark in Oktober/November wat vir ‘n week duur by ons kerk. Ek het ‘n stalletjie bespreek vir SA Skrywers. Wil jy ook jou boeke daar te koop aanbied? Jy sal dit self by groep 7 moet bestel en na my toe laat kom, maar ek moet op 1 Augustus vir hulle ‘n voorraadlys inhandig, net name van boeke en pryse.
As jy belangstel kan ky my voor dan laat weet watter boeke van jou en die prys? Dit sal R100 kos om daar uit te stal, ons betaal R900 vir die stalletjie.

Die boeke moer teen 20 Oktober by my wees, asseblief!

Kontak Elsabe de Beer vir meer inligting saskrywers.elsabe@gmail.com

Kunsmark

Lewer kommentaar