Boekuitstalling – Mall@Reds

Wat n Ongelooflike Dag! Florien het die voorreg gehad om Driekie Grobler, Stephan Uys en Pieter Saayman en sy vrou Lynette te ontmoet. Later die oggend het Florien ook vir Illette van Groep 7 ontmoet. Daar was geweldig baie belangstelling in die boeke.

Boek Verkope:

Adele Benecke – Mari se Avonture x 2

Pieter Saayman – Einstein se huis x 3

Pieter Saayman – Die Hoenderdiewe x 1

H Buys – Riempies en Rampies x 2

Elsabe De Beer – Petro se Klavier x 1

Baie dankie aan al die skrywers vir hulle PUIK boeke en die vertroue wat hul in Florien gestel het.

Ons volgende Boek uitstalling is by die Irene Mark, Smuts Huis Museum, Irene op 12 Mei 2018.

One thought on “Boekuitstalling – Mall@Reds

  1. Ronel says:

    Welgedaan, Florien. Dankie vir jou baie harde werk, jou entoesiasme en warm persoonlikheid.
    Geluk aan almal wat boeke verkoop het.

Lewer kommentaar