Skryf ‘n kinderboek

Die blitskursus van Leoni Benghiat sal vanaf 23 April 2018 ‘n aanvang neem en ongeveer 2 weke duur. Daar sal verskeie afdelings wees. Hou die blad dop, Elsabe de Beer sal die kursus aanbieder wees! Kom leer saam met ons kinderboeke skryf!

Lewer kommentaar