Deel goeie nuus

Julle weet almal dat Ria Woensdag aande ons digters en skrywers se werk uitsaai op Elan Global Radio. MAAR sy saai Maandagaande n program uit oor getuienisse, ware lewensverhale met n positiewe uitkoms en goed voel stories. As julle iets het wat julle wil hê die wereld moet weet, sluit by Follow the stars se fb blad aan en plak dit asb daar. Help my om n boodskap van hoop en uitkoms te bring! Dankie julle staatmakers!

Lewer kommentaar