Wenners – Bolmakiese uitdaging 4

Ons se baie, baie dankie vir die goeie stories wat ons ontvang het vir die Bolmakiesie Uitdaging 4, daar was baie goeie kinderstories:

Die wenners wat opgeneem word in ons Bolmakiesiebundel is:

Evanthe Schurink – Superheld

Ester Byleveldt – Kabouters Hou Partytjie.

Tharina Schnetler Dippenaar – Feetjie Ansie en Elfie Pieter.

Baie, baie geluk julle!!

Lewer kommentaar