Buiteblad uitdaging- Kaleidoskoop

Ons bied ‘n lekker buiteblad uitdaging vir ons kunstenaars op die blad.

Ons nuwe kortverhaalbundel se titel gaan wees Kaleidoskoop.

Dus vra ons sketse van Kaleidoskoop – ons bedoel daarmee verskillende stories saam.

Plaas op die blad asseblief.

Lewer kommentaar