Kaleidoskoopbundel uitdaging 3: Die spieël, die selfoon en die wit roos.

Skryf vir ons ń storie van tussen 1500 en 2500 woorde wat AL DRIE die volgende items bevat:

1. Gebreekte spieël

2. Selfoon

3. Wit roos

Plaas asseblief jou storie op die SA Skrywers blad en e-pos dit ook vir aventer43@gmail.com

Sluitingsdatum is Vrydag 23 Maart en die wenners word Sondag 25 Maart aangekondig.

 

Skryf daardie storie sommer nou.

Lewer kommentaar