Digter Slypskool

Die eerste SA Digters Slypskool het afgeskop! Om deel te neem moet jy gaan aansluit by die blad: SA Digters Slypskool

Die Slypskool is onder leiding van Ansie van der Merwe, Drieke Grobler en Leoni Benghiat. Die kostes beloop R100 per maand en die kursus strek oor 7 maande.

Trek jou potlood en digboekie nader en begin dig!

 

Lewer kommentaar