Die Hoenderdiewe deur Pieter Saayman

die-hoenderdiewe-pieter-saayman (1)

Boekomslag geillustreer deur Tagen Koekemoer

Vir die ouderdom 8-10 jaar

Die Hoenderdiewe. Wie is die hoenderdiewe? Avonture wag op Ruben en Hester wanneer hulle ontvoer word deur Eig, kaptein van n ruimteskip wat een aand by die hoenderhokke land en hoenders steel. Op die Eierplaneet, Eggiedop, raak hulle bevriend met Kapokkie. Sal hy hulle red en help om terug te keer na die Aarde?

Verkrygbaar by Groep7 Prys R80

One thought on “Die Hoenderdiewe deur Pieter Saayman

  1. Ronel Dunn says:

    Goeie more, Die omslag is pragtig. Ek het hard probeer om met Tagen kontak te maak, maar was onsuksesvol. Kan julle help?

    Ronel

Lewer kommentaar