‘n Kykie in die nuwe vrystelling: Kontreistories deur SA Skrywers – 29 Stories in een bundel.

Kontreistories buitebla (1)
Sinopsis:
Op elke kontrei dorpie is die een of ander bewaarde geheim, staaltjie te vertelle of sommer net ʼn storie wat elke nuweling op die dorp móét hoor. In SA Skrywers se Kontreibundel word jy weggevoer na die lewe van klein Hansie en jy ervaar ʼn begrafnis op Loopspruit. Hierdie bundel se stories beloof om jou volgende keer twee keer te laat dink voordat jy sê: dit is net ʼn scrapyard of dis net ʼn stukkende windpomp.

Durf die reis aan saam met elk van die skrywers en word deel van die lewe in SA Skrywers Kontreibundel se unieke wêreld.

Vooraf Bestellings kan geplaas word by enige van die skrywers teen R130.00, posgeld uitgesluit.


S​krywers:​
1. Moles voor die Keffie – Babsie Jacobs
2. Wys my ‘n bittersoet wals – Maritza Thinus du Preez
3. Hansie se verrassing – Elsabe de Beer
4. Die einde of die begin? – Ilze Beukes
5. Broederlike weddenskap – Corri Badenhorst
6. Soetwals op Bitterfontein- Rosalee Meyer
7. Begrafnis op Loopspruit – Ria Fourie
8. Diamante is rooi – Werner Wehmeyr
9. Vrome vriende – Hannes Snyman
10. Aronskelk – Ben le Roux
11. Ver pad na verligting – Driekie Grobler
12. Stukkende Windpomp – Corri Badenhorst
13. Salt and Pepper op Venterskroon . Lynelle Clark
14. Scrapyard storie – Antoinette Lourens
15. Baasspeurder Jorsie – Rosalee Meyer
16. Die Spruit, die Lyk, die Boepens.-Hansie Lategan
17. Drie Remora Suigvisse en ń dominee – Antoinette Venter
18. Liefde is ń lang woord – Maritza du Preez
19. Basjan se geheim – Rosalee Meyer
20. Wals op Bitterfontein – Johan Jansen
21. Roomys agter op ń bakkie – Johan Jansen
22. Scrapyard op Calvinia – Piet Saayman
23. Drukking van die siel – Tarina Jordaan
24. Bekerveld Scrapyard – Pieter van Loggerenberg
25. Skandvlek – Riana le Roux
26. Droogte op die plaas. – Jeannetta Swanepoel.
27. Die huis op Kleinhoop – Marika Giani.
28. DIE HEK – Simon Riekert.
29. Die man met die Swart Skoene – Frans an Aardt.

Lewer kommentaar