Die drie dom hekse van Kwaggafontein deur Zetwee Hattingh

die-drie-dom-hekse-van-kwaggafontein-zetwee-hattingh

 

Kom ervaar die digwêreld deur kinders se oë. Hierdie digbundel bevat hope kindergedigte wat humoristies is van aard, maar daar is ook ‘n paar dieper gedigte vir die volwassenes. Kom lees meer oor die dom hekse van Kwaggafontein, die mieliemonster, familiebaai, tydens eksamen, Spokie le Roux en nog vele meer. Hierdie bundel sal jou vir ure besig hou en jy sal dit baie geniet.

Groep 7

One thought on “Die drie dom hekse van Kwaggafontein deur Zetwee Hattingh

Lewer kommentaar