Blitsuitdaging 4: Die geheim in die houtkas.

Drumroll….
Wenners van Blitsuitdaging 4…Die geheim in die houtkas.

Aangesien die punte so naby was kon ek nie anders as om 2 wenners aan te wys nie. 🙂
Ria Fourie en Zetwee Hattingh, julle twee is ons wenners!
Baie geluk julle, dit was goeie stories.
Ria se boekprys is God se genesende krag deur Femke Malan. 
Zetwee se boekprys is Judasbok deur Wynand du Toit.

Lewer kommentaar