Metamorfose deur Melinda du Plessis

Melinda du Plessis METAMORFOSE v2

Synopsis

Metamorfose strek oor ’n tydperk van tien jaar in Anna se lewe. Dit begin waar sy op 27, swanger en platsak terugkeer na haar geboortedorp, smagtend om oor te begin en soekend na antwoorde oor haar herkoms. Stadig maar seker tel sy die stukkies van haar lewe op en ontdek wie sy is. In die proses trek sy die hele gemeenskap teen wil en dank saam in ’n nuwe rigting.

Koop links:

Groep 7

One thought on “Metamorfose deur Melinda du Plessis

  1. Felecia Gerber says:

    Whau, wat n amazing boek, Metamorfose. Ek het die boek n rukkie terug gekoop, die eerste paar bladsye gelees en gebere., spyt oor ek die boek gekoop het, het my net nie geboeie nie. Vandag het my aandag weer op Metamorfose geval toe ek n boek soek om te lees. Ek kon die boek nie neersit nie, is so pas klaar met hom. Ek kan net aanhou se whau. Amazing storie, my oė uitgehuil. Dankie Melinda. Gaan verseker nogvan jou boeke aanskaf. Is baie opgewonde. Fantasties geskryf, soveel emosies

Lewer kommentaar