Einstein se huis deur Pieter Saayman

einstein-se-huis-pieter-saayman
Titelnaam -Einstein se Huis (ouderdomsgroep 9 – 13 jr)
Synopsis- Wat is die geheim van die spookhuis op die koppie? Wie is Einstein en waarmee is hy besig.? Volg die ongelooflike avonture van Chrissie en Lindie om die geheime te ontrafel.
Verkrygbaar by Groep 7

Lewer kommentaar