Blitsuitdaging! Stuur jou storie nou!

BLITSUITDAGING 2:
Skryf ‘n storie op die blad van ten minste 900 woorde oor
“Moles by die Rugbyklub.” – Die span het dalk of dalk nie verloor. Die ondersteuners gaan kuier by die klub na die tyd.
Sluitingsdatum 24 Oktober.

Image may contain: 2 people, people standing, people sitting, food and indoor

Lewer kommentaar