Wie is op Woord en Noot die week?

Gedigte en stories wat Dinsdag op Woord en Noot gelees word:

Madre van Tonder – Aan die anderkant
Ian Smit – Eendag
Albert Wee Harmse – Die kers se vlam
Gert Strydom – Ek is na ‘n nuwe lewe opsoek
Maggie – Ek sien, ek weet
Kobus Minnie – Kringloop van die lewe
Werner Wehmeyer- As more kom
Hannes Snyman – Nutteloos
Tharina Schnetler Dippenaar – As
Philip Nel – Verby die seer
Dawid Nel – Groter hoogtes
Zetwee Hattingh – My dogter se oë
Dirk Mostert – Alzheimer
Heinie Swart Scheepers – Traandruppels
Fred Slippers – Pa
Riana Barnard Matthee – Getuig
Desmond Christie- Maandag redding
Stephan Uys – Kom

Aangename Kennis:
Adele Stahnke
Stephan Uys

Verhale:
22 Junie Deon Le Roux
Vreemdeling – Douwlina Du Plessis

www.rainbowgr.com
SIMPLE RADIO toepassing op Playstore en kliek op Rainbow Gospel

Lewer kommentaar