Pretuitdaging!!

PRETUITDAGING 7:
“DIE GROTE WAT WEGGEKOM HET”
Skryf ‘n liegstorie van maksimum 400 woorde, waarin Ou-Piet Kleynhans vir sy vriende vertel hoe die reuse VIS wat hy gevang het, weggekom het!
Die “GROOTSTE” liegstorie wen!
Sluitingsdatum: 17 Okt om 5 uur
Plaas dit op die blad onder bg opskrif en saam met hierdie foto asb
https://web.facebook.com/photo.php?fbid=10214959570291096&set=gm.1908964966034462&type=3&ifg=1

Lewer kommentaar