EIE BUNDEL KOMPETISIE WENNERS

 

Ons se baie, baie dankie aan Ansie van der Merwe, Salvia Ockhuis en Lynelle Engelbrecht Clark wat baie hard gewerk het en die stories baie eerlik en regverdig gekeur het.

DIE WENNERS:

1.ANTOINETTE VENTER – wen 50 gratis bundels en gratis proeflees.AV

2. MELINDA DU PLESSIS – wen 10 gratis bundels en gratis proeflees.20294185_10155611497733824_8656265691129685080_n.jpg

3HENDIE GROBELAAR – wen 10 gratis bundels en gratis proeflees.hendie4

Baie, baie geluk, julle. Nou kan julle asseblief vir my julle 16 stories stuur vir proeflees en bladuitleg en druk by groep 7.
Onthou, ons soek ‘n buiteblad, voorwoord en lokteks ook.

One thought on “EIE BUNDEL KOMPETISIE WENNERS

  1. Ronel Dunn says:

    Baie geluk aan een en elk van julle! Ook aan elk van die ander deelnemers wat ewe hard gewerk het en natuurlik aan julle, Elsabe en Riana!

Lewer kommentaar