Wenner van Stukkende Windpomp Uitdaging

En die wenner van ons Stukkende Windpomp Uitdaging is:

CORRI BADEHORST. Baie geluk, Corri!!

Dit was haar eerste kortverhaal en so treffend!!! Baie geluk, Corri!!
Dit was ‘n baie moeilike besluit, glo my, ek het twee vriendinne gevra om te help kies.
Baie dankie aan Ansie van der Merwe en Marietjie Mostert. Ek waardeer julle hulp!
Onthou, ons soek Kontreistories, skryf ‘n tipiese kontreistorie!!

4 thoughts on “Wenner van Stukkende Windpomp Uitdaging

Lewer kommentaar