Kaap Boekbekendstelling

KAAP BOEKBEKENDSTELLING!!πŸ“šπŸ“š
Daar is al oor die 30 plekke bespreek! Kapenaars, julle moet wikkel en bespreek! Dit gaan ‘n FANTASTIESE geleentheid wees!! πŸ“šπŸ·β˜•οΈπŸ°πŸ²
Bespreek nou by Alma Swart by almaenanderstories@gmail.com!
Ek en Elsabe kan nie wag om julle te ontmoet nie!!

2 thoughts on “Kaap Boekbekendstelling

Lewer kommentaar