Aandag Skrywers! Uitdaging 9

UITDAGING 9:

Kompetisiestorie vir Kontreistories-bundel:

Skryf ‘n kortverhaal van maksimum 2000 woorde met die volgende titel/tema:

MOORD OP DUIWELSLAAGTE

‘n Moord ruk die klein gemeenskap van Duiwelslaagte. Hier ken almal mekaar se geheime, skandes en sterkpunte. Tog het iemand gisteraand vir ou-dominie vermoor?!

Sluitingsdatum: 23 Julie om 5 uur

Die wenstorie (indien op standaard) sal in ons Kontreistories-bundel geplaas word.

Lewer kommentaar