Dinsdag op die radio

Dinsdag 12h00 is tyd vir die Boemelaars op Rainbow Gospel Radio. http://streema.com/radios/RainbowGR of TuneIn radio of op die webwerf: www.rainbowgr.com

Ek lees die volgende skrywers se stories;

Madre se rubrieke sonder brieke se “AS HONDE SOOS BUKSIE STERF….
Douwlina du Plessis – Opdrifsels van die lewe
Hante du Toit – Die Boemelaar
Maritza du Preez – Anderkant vergeet
Sonja Brown – Sarel se laaste fix
Ansie van der Merwe – Ou Sakkie…
Ina Cantoni – Die goue draad
Deidre Kotze BAdenhorst – Boemelaar

One thought on “Dinsdag op die radio

  1. inacan49 says:

    Ria ek is so trots en opgewonde,,, ek en man op dieselfde program al is ons 3000 kilo’s uitmekaar, ek dink dis ‘n prestasie? 

    Sent from my Samsung Galaxy smartphone.

Lewer kommentaar