Pretuitdaging 7

PRETUITDAGING 7:

Toespraak vir Kerkraadsvergadering

Skryf ‘n toespraak van maksimum 300 woorde wat jy as OUDERLING gaan gee by die maandelikse kerkraadsvergadering.

Jy bedank na 30 jaar omdat daar nie meer NET Psalms en Gesange gesing word nie en omdat jy diep beswaard is oor die kerkraad nie meer in hul SWART PAKKE in die voorste gestoeltes sit nie!! Om nie te praat van die VROUE PREDIKANT wat beroep is nie…. ens.!!

Sluitingsdatum: 16 Julie om 1 uur

Lewer kommentaar