Nuus van die Facebook groep

Ek het BAIE goeie nuus vir SA Stories lede. Leoni Benghiat se sy sal vir enige SA Stories lede R200 afslag gee op die proefleeskursus. Dit kos gewoonlik R990! Maar, dan moet julle deur my aansoek doen, dat ek kan waarborg dat julle SA Stories lede is!!! GROOT geleentheid! Slegs vir SA Stories en SA Digters lede!!
http://www.savryskutskrywer.co.za

Lewer kommentaar