Kontreistorie-bundel

AANDAG!!
Sal almal wat aan die BASJAN kortverhaalkompetisie vir ‘n plek in ons nuwe Kontreistorie-bundel deelgeneem het, ( wat vandag 1 uur sluit) asb julle stories e-pos na Elsabe vir keuring!!
elsabe.debeer8@gmail.com
Die wenner sal volg week aangekondig word. 🐴🐴

Lewer kommentaar