Gesels met Annette

Hallo skrywers! Ek werk as verkoopskonsultant vir Sonskyn Radio 100.6fm. Ek gaan ook die ontbyt show op Saterdae oggende doen, 6h tot 9h. Ons is besig om inhoud vir die show te beplan. Deel van die inhoud gaan fokus op boeke en skrywers, bekendstelling en sommer net gesels daaroor.
Ek wonder ook of ons nie moet fokus op die “ouer, vergete” boeke nie. Die mark is groot en ek dink baie goeie boeke en skrywers raak verlore.
Ek skryf ook vir www.tjlevva.com en sal elke week die bekendstelling daar ook doen.
Sou julle dalk belangstel om deel te wees hiervan? Ek dink dat ons boeke en skrywers beslis meer blootstelling nodig het.
Kontak my gerus op 072 085 7922 of e-pos annette@sunshineradio.co.za

Lewer kommentaar