Dringend! Skrywers lees hier

Ek het nog net 5 inskrywings gesien vir hierdie uitdaging wat Vrydag sluit!!! ‘n Kans dat jou storie in ons nuwe bundel kan verskyn! Ek wag in spanning!!!

KORTVERHAAL UITDAGING 1:

Skryf ‘n kortverhaal van maksimum 2000 woorde met die titel:

BASJAN SE GEHEIM of
BASJAN SE TESTAMENT of
BASJAN EN SY DONKIES

Agtergrond: Basjan bly op ‘n klein Karoo-dorpie. Het donkiekar waarmee hy besigheid doen! Hy is terminaal siek.

Die wenstorie sal outomaties in ons Kontreibundel verskyn.

Sluitingsdatum: 7 Julie om 5 uur

Plaas die stories op die blad asb

Lewer kommentaar