AANDAG SKRYWERS!

Esme van der Westhuizen het onttrek uit die kortverhaal kompetisie. Ek gooi dit oop, wie wil haar plak he? Ek weet nie of daar iemand op die waglys is nie, laat weet my asseblief!

Gaan na ons Facebook groep indien jy belangstel om deel te neem in die kortverhaal kompetisies. SA Stories groep op Facebook

Lewer kommentaar