Pretuitdaging 5

PRETUITDAGING 5

TESTAMENT VAN 95-JARIGE OOM

Skryf die laaste testament van Johannes (Ore) De Jager. Sy 5 kinders het hom in ouetehuis gelos (vergeet) onbewus van sy rykdom.

Hy het kort voor sy skielike afsterwe ‘n verhouding aangeknoop met een van die versorgers – Susan Benade -53jr getroude suster- by die tehuis.

Hoe en wat laat hy na? En vir wie en wat?

Gebruik julle ryke verbeelding!!

Maksimum 350 woorde

Sluitingsdatum: 10 Junie om 1 uur

Lewer kommentaar