SA Stories en SA Digters bundels

18664670_660552250822335_2358343884411385608_n.jpg

UITNODIGING NA ONS BOEKBEKENDSTELLING/KUIER:

Alle lede hier word hartlik uitgenooi – nie net dié wie se stories/gedigte daarin verskyn nie! Familie/vriende welkom.

Let op dat besprekings daarvoor en bestellings vd bundels (betalings) direk by Groep 7 gedoen word.

Lewer kommentaar