Stuur jou gedig vir Woord en Noot

Kom ons begin met die lysie van soorte gedigte vir die volgende week:
Tot volgende naweek vir Ria:
Ballade: ‘n verhalende gedig met vrae en antwoorde +
Natuurlied: ‘n Lofsang van natuurskoon. Kombineer die twee

epos na woordennoot@gmail.com

One thought on “Stuur jou gedig vir Woord en Noot

Lewer kommentaar