Nuus van ons Facebook groep

Skryf ‘n kortverhaal met die volgende titel: (een van BSV se temas gewees)
DIE BLINDE TUINIER
800 – 1500 woorde
Sluitingsdatum: 24 Mei

Skryf ‘n storie wat mense sal laat ril en bewe. ‘n Regte bangmaak storie, met hekse en drake ens. E pos vir Douwlins du Plessis. Gaan na ons Facebook groep vir meer info.

 

 

Lewer kommentaar