Goeie raad vir skrywers

Daar is een vraag wat elke skrywer moet vra en antwoord voor daar met ‘n nuwe boek begin word: wat is die kern van die storie, of dan nou, waaroor gaan die verhaal? Jy moet dit in een sin kan beskryf. Jy weet oor wie dit gaan; die hoofkarakters is aan jou goed bekend. Maar waaroor gaan die storie […]

via Die groot vraag — Rachelle Du Bois

Lewer kommentaar